Eksodus 35:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Moshe het die hele vergadering van die seuns van Yisra’el bymekaar laat kom en vir hulle gesê: “Hierdie is die dinge wat יהוה julle beveel het om te doen:

2. werk moet vir ses dae gedoen word, maar die sewende dag moet vir julle afgesonderd wees, ’n Shabbat van volkome rus tot יהוה. Wie ook al enige werk daarop doen, moet doodgemaak word.

Eksodus 35