Eksodus 33:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Hy vra: “Laat my asseblief U grootsheid en glorie sien.”

19. Hy antwoord: “Ek sal al My goedheid by jou laat verbygaan en voor jou die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה verklaar. Ek sal guns bewys aan wie Ek guns wil bewys en omgee oor wie Ek wil omgee.”Rom 9:15

20. Tog het Hy gesê: “Jy kan My gesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.”

Eksodus 33