Eksodus 32:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir hulle gesê: “So sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Laat elkeen sy swaard aan sy sy sit. Gaan heen en weer van poort tot poort in die kamp en laat elkeen sy broer, sy vriend en sy naaste doodmaak.’”

Eksodus 32

Eksodus 32:17-35