Eksodus 30:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het ook vir Moshe gesê: “Vat speserye: storaksgom, naeltjies en galbanum en ook suiwer wierook saam met die speserye; alles in gelyke hoeveelhede

Eksodus 30

Eksodus 30:27-35