Eksodus 26:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet dit aan vier pilare van akasiahout, wat met goud oorgetrek is, ophang. Hulle hake moet van goud wees en op vier silwer voetstukke staan.

Eksodus 26

Eksodus 26:30-37