Eksodus 25:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die gérubs moet hulle vlerke boontoe uitsprei en die toedekking met hulle vlerke bedek en hulle gesigte moet na mekaar toe wees; die gesigte van die gérubs moet op die toedekking gerig wees.

Eksodus 25

Eksodus 25:15-30