Eksodus 25:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Praat met die seuns van Yisra’el dat hulle aan My ’n bydrae moet bring; vanaf elkeen wat met ’n gewillige hart gee, moet julle My offer ontvang.

3. Dit is die bydrae wat julle van hulle af moet vat: goud, silwer en koper;

Eksodus 25