Eksodus 18:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Moshe het sy skoonvader alles vertel wat יהוה aan Farao en aan die Mitzrayiete, ter wille van Yisra’el, gedoen het; al die moeilikheid wat hulle op die pad teëgekom het en hoe יהוה hulle verlos het.