Eksodus 18:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle voortdurend oor die volk laat oordeel. Dit sal dan wees dat hulle al die groot sake na jou toe moet bring, maar in al die klein sake moet hulle self oordeel. Dit sal so makliker wees vir jou en hulle sal saam met jou die las dra.

Eksodus 18

Eksodus 18:15-27