Eksodus 16:26-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Ses dae lank moet julle dit bymekaarmaak, maar op die sewende dag is dit Shabbat, dan sal dit nie daar wees nie.”

27. Dit het gebeur dat sommige mense op die sewende dag uitgegaan het om bymekaar te maak, maar hulle het niks gekry nie.

28. יהוה sê vir Moshe: “Hoe lank weier julle om My opdragte en My wette uit te voer?

Eksodus 16