Eksodus 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het יהוה met Moshe gepraat en gesê:

2. “Sonder vir My al die eersgeborenes af. Alles wat die baarmoeder oopmaak onder die kinders van Yisra’el, van beide mense en diere, dit behoort aan My.”Luk 2:23

Eksodus 13