Deuteronomium 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wanneer יהוה, jou God, jou inbring in die land waarheen jy gaan, om dit te besit en Hy baie nasies voor jou uitgegooi het: die Hettiete, Girgashiete, Emoriete, Kena’aniete, P’riziete, Hiviete en Y’vusiete, sewe (7) nasies, groter en magtiger as jy

2. en wanneer יהוה, jou God, hulle aan jou oorgegee het, sal jy hulle verslaan en hulle vernietig tot uitwissing; jy mag geen verbond met hulle maak en hulle geen guns bewys nie

Deuteronomium 7