Deuteronomium 6:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou verstand, wil en emosie wees.

7. Jy moet dit ywerig vir jou kinders leer en daaroor praat as jy in jou huis sit, as jy op pad is, as jy gaan lê en as jy opstaan.Eks 13:9,16; Open 13:16

8. Jy moet dit as ’n teken bind op jou hand en dit moet as ’n voorkopband tussen jou oë wees.

9. Jy moet dit op die kosyne van jou huis en op jou hekke skryf,

Deuteronomium 6