Deuteronomium 33:22-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Van Dan het hy gesê: “Dan is ’n leeuwelpie wat uitspring uit Bashan.”

23. Van Naftali het hy gesê: “O Naftali, versadig met guns en vol van die seën van יהוה, neem besit van die see en die suide!”

24. Van Asher het hy gesê: “Asher is meer geseënd as seuns; laat hy die gunsteling van sy broers wees en mag hy sy voet in olie insteek.

25. Jou skoene sal yster en koper wees en volgens jou dae, so sal jou kragte wees.

Deuteronomium 33