Deuteronomium 32:51-52 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

51. omdat julle onder die seuns van Yisra’el vertroue met My gebreek het by die waters van M’rivat-Kadesh, in die wildernis van Tzin omdat julle My nie as afgesonderd behandel het tussen die kinders van Yisra’el nie,

52. want jy sal die land op ’n afstand sien, maar jy sal nie daarheen gaan nie, na die land wat Ek aan die seuns van Yisra’el gee.”

Deuteronomium 32