Deuteronomium 3:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het יהוה, ons God, ook vir `Og, die koning van Bashan en al sy mense in ons hand oorgegee sodat ons hom verslaan het totdat daar van hom geen oorlewendes oor was nie.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:1-12