Deuteronomium 27:7-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. en jy moet vredesoffers offer en daar eet en jou verheug voor יהוה, jou God.

8. Jy moet al die woorde van hierdie wet baie duidelik op die klippe skryf.”

9. Toe het Moshe en die Levitiese priesters met die hele Yisra’el gepraat en gesê: “Wees stil en luister, O Yisra’el! Vandag het jy ’n volk vir יהוה, jou God, geword;

10. daarom moet jy יהוה, jou God, gehoorsaam en Sy opdragte en Sy reëls, wat ek jou vandag beveel, doen.”

11. Moshe het op dié dag ook aan die volk opdrag gegee en gesê:

Deuteronomium 27