Deuteronomium 22:8-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Wanneer jy ’n nuwe huis bou, moet jy ’n reling aan jou dak maak sodat jy nie die skuld van bloed op jou huis bring as iemand daarvan afval nie.

9. Jy mag nie twee soorte saad in jou wingerd saai nie, of die volle opbrengs van die saad wat jy gesaai het en die vermenigvuldiging van die wingerd, sal onrein word.

10. Jy mag nie met ’n os en ’n donkie saam ploeg nie.

11. Jy mag geen materiaal wat gemeng is met wol en linne aantrek nie.Num 15:38,39; Mat 23:5

Deuteronomium 22