Deuteronomium 21:21-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Dan moet al die manne van sy stad hom stenig tot die dood. So moet jy die boosheid uit jou midde uitroei en die hele Yisra’el sal dit hoor en vrees.Hand 5:30

22. As ’n persoon ’n sonde doen wat die doodstraf verdien en hy gedood word en jy hom aan ’n boom ophang,Hand 13:29;Gal 3:13

23. dan mag sy lyk nie oornag aan die boom hang nie, maar jy moet hom sekerlik diéselfde dag nog begrawe, want een wat opgehang is, is deur God vervloek sodat jy nie jou land wat יהוה, jou God, jou as erfenis gee, verontreinig nie.

Deuteronomium 21