Deuteronomium 19:20-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Die ander sal hoor en bang wees en sal nooit weer so ’n boosheid onder julle doen nie.Eks 21:24; Mat 5:38

21. Jou oog mag nie jammer kry nie: lewe vir lewe, oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet.Yir 1:17

Deuteronomium 19