Deuteronomium 18:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die volgende moet behoort aan die priesters vanaf die volk, van die wat ’n offer bring, of dit ’n bees of ’n stuk kleinvee is: hulle moet aan die priester die blad (skouer), die twee wange (kakebeen) en die maag gee.