Deuteronomium 15:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Jy mag dit van ’n buitelander aanmaan, maar wat by jou broer is, moet jou hand kwytskeld.

4. Nogtans sal daar niemand behoeftig onder julle wees nie, want יהוה sal jou ryklik seën in die land wat יהוה, jou God, jou as erfenis gee, om dit te besit.

5. Slegs as jy gehoorsaam luister na die stem van יהוה, jou God, om al die opdragte wat ek jou vandag beveel versigtig te gehoorsaam,

Deuteronomium 15