Deuteronomium 10:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ’n ark van akasiahout gemaak en twee kliptafels soos die eerstes gebeitel en op die berg opgeklim met die twee tafels in my hand.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-13