Deuteronomium 10:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Hy is jou lofprysing en Hy is jou God, wat vir jou hierdie groot en vreesagtige dinge, wat jou oë gesien het, gedoen het.

22. Met sewentig mense het julle vaders na Mitzrayim afgetrek en nou het יהוה, jou God, jou so veel soos die sterre van die hemel gemaak;

Deuteronomium 10