Deuteronomium 1:44-46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. en die Emoriete wat in dié bergland gebly het, het uitgetrek teen julle en julle gejaag soos bye en julle aan stukke geslaan van Se’ir tot by Hormah.

45. Julle het teruggekom en voor יהוה gehuil, maar יהוה wou nie na julle stem luister nie en het geen gehoor aan julle gegee nie.

46. So het julle baie dae in Kadesh gebly, volgens die dae wat julle daar gebly het.

Deuteronomium 1