`Amos 6:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה-God het by Homself gesweer, יהוה-God van die leërmagte het verklaar: “Ek verafsku die arrogansie van Ya’akov en haat sy kastele; daarom sal Ek die stad en alles wat daarin is oorlewer.”

`Amos 6

`Amos 6:1-12