`Amos 5:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle het ook vir Sikkut, julle koning en Kiyun, julle beelde, die ster van julle gode, wat julle vir julleself gemaak het, gedra;

`Amos 5

`Amos 5:16-27