11. Slegs Luka is by my. Vat vir Markos en bring hom saam met jou, want hy is vir my geskik vir die bediening.
12. Tugikos het ek na Efesos gestuur.
13. As jy kom, moet jy die boektas bring wat ek by Karpos in Troas gelos het en die boekrolle, veral dié rolle van perkament.