2 Thessalonisense 2:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Mag ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een en God-ons-Vader, wat ons lief het en vir ons ’n ewige troos en versterking en ’n goeie versekerde verwagting in onverdiende guns gegee het,

17. julle verstand wil en emosie versterk en vertroos en mag Hy in elke woord en goeie daad wees!

2 Thessalonisense 2