2 Thessalonisense 1:11-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. As gevolg hiervan bid ons ook elke keer vir julle dat God julle waardig mag ag aan julle roeping en dat Hy julle volledig maak in die plesier van goedheid en die dade van vertroue in wonderwerkende krag

12. sodat die Karakter en Outoriteit (Naam) van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, volgens die onverdiende guns van ons God en ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, in julle vereer en geloof kan word en júlle in Hom.

2 Thessalonisense 1