2 Sh'mu'el 9:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Toe sê Tziva vir die koning: “Volgens alles wat my meester die koning sy dienskneg beveel, so sal u dienskneg doen.” M’fivoshet het aan die tafel van Dawid geëet soos een van die koning se seuns.

12. M’fivoshet het ’n jong seun gehad met die naam van Mikha. Almal wat in die huis van Tziva gebly het, was M’fivoshet se diensknegte.

13. M’fivoshet het in Yerushalayim gebly, want hy het gereeld aan die koning se tafel geëet. Hy was kreupel in altwee voete.

2 Sh'mu'el 9