2 Sh'mu'el 8:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Tzadok, die seun van Agituv en Avimelekh, die seun van Evyatar, was priesters en S’rayah was skrywer.

18. B’nayahu, die seun van Y’hoyada, was oor die persoonlike wagte en die boodskappers. Die seuns van Dawid was hoofministers.

2 Sh'mu'el 8