2 Sh'mu'el 22:49-51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

49. wat my ook uitbring onder my vyande; U lig my selfs op bo dié wat teen my opstaan; U red my van die man van geweld;Ps 18:50; Rom 15:9

50. daarom sal ek aan U, o יהוה, dank bring tussen die nasies en ek sal lofprysing sing tot U Naam (Karakter en Outoriteit);

51. Hy is ’n toring van bevryding vir Sy koning en wys sagte omgee aan Sy gesalfde, aan Dawid en sy nageslag vir ewig.”

2 Sh'mu'el 22