2 Sh'mu'el 18:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het Yo’av, Avishai en Ittai beveel en gesê: “Werk sagkens met die jongman, Avshalom, vir my onthalwe. Al die manne het gehoor toe die koning aan al die bevelvoerders bevel gee aangaande Avshalom.

2 Sh'mu'el 18

2 Sh'mu'el 18:1-7