2 Sh'mu'el 18:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Dawid die manne getel wat by hom was en bevelvoerders oor duisend en bevelvoerders oor honderd oor hulle aangestel.

2. Dawid het die manne uitgestuur: ’n derde deel onder bevel van Yo’av, ’n derde onder Avishai, die seun van Tz’ruyah, die broer van Yo’av en ’n derde onder Ittai, die Gittiet en die koning het vir die manne gesê: “Ek sal sekerlik ook saam met julle uitgaan.”

2 Sh'mu'el 18