2 Kronieke 35:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Die res van die dade van Yoshiyahu en sy goedheid, volgens dit wat geskryf is in die wet van יהוה

27. en sy dade, die vroeëre en die latere, let op, dit is opgeskryf in die Boek van die konings van Yisra’el en Y’hudah.2 Kon 23:31-33

2 Kronieke 35