2 Kronieke 23:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het rondgegaan in Y’hudah en die Leviete bymekaargemaak uit al die stede van Y’hudah en die hoofde van die vaders van Yisra’el en hulle het na Yerushalayim gekom.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-3