2 Kronieke 23:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’hoyadah, die priester, die bevelvoerders oor ’n honderd, wat oor die leër aangestel is, beveel en vir hulle gesê: “Vat haar weg uit die rye uit en die wat agter haar aankom, moet met die swaard gedood word,” want die priester het gesê: “Julle mag haar nie in die huis van יהוה doodmaak nie.”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:10-17