2 Kronieke 14:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Aviyah is neergelê by sy vaders en hulle het hom begrawe in die stad van Dawid en sy seun Asa het in sy plek geheers. In sy dae was die land stil vir tien jaar lank.

2. Asa het gedoen wat goed en reg was in die Teenwoordigheid van יהוה, sy God,

3. want hy het die altare van die vreemde gode en die hoogtes verwyder en die beelde stukkend gebreek en die pilare afgekap

2 Kronieke 14