2 Kronieke 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die agttiende jaar van koning Yarov’am, die seun van N’vat, het Aviyah begin heers oor die stam van Y’hudah.

2. Hy het drie jaar lank in Yerushalayim regeer. Die naam van sy moeder was Ma’akhah, die dogter van Uri’el uit Giv’ah.

2 Kronieke 13