1. Toe Regav’am in Yerushalayim kom, het hy van die huise van Y’hudah en Binyamin, honderd en tagtig duisend gekose manne, wat die swaard dra, bymekaargemaak wat soldate was, om teen Yisra’el te veg en die koninkryk te herstel aan Regav’am, die seun van Shlomo.
2. Die woord van יהוה het egter tot Sh’ma’yah gekom en gesê:
3. “Praat met Regav’am, die seun van Shlomo, koning van Y’hudah en met die huis van Binyamin en die hele Yisra’el en die ander mense en sê: