2 Korinthiërs 12:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Om te roem is nodig, maar nie voordelig nie, want ek sal kom by visioene en openbarings van ons Meester.

2. Ek het ’n man geken, in eenheid met Die Gesalfde Een, wat veertien jaar gelede weggeruk is tot in die derde hemel; of dit in die liggaam was, of buite die liggaam, weet ek nie, God weet dit.

3. Ek het so ’n man geken; of dit in die liggaam of buite die liggaam was, weet ek nie, God weet dit;

2 Korinthiërs 12