2 Korinthiërs 10:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. want hoewel ons in die uiterlike liggaam lewe, maak ons nie oorlog volgens die vleeslike nie,

4. want die wapens van ons oorlog is nie van die vlees nie, maar vanuit die krag van God en daarmee onderwerp ons rebelse vestings,

5. ons breek argumente en elke hoë skeiding wat teen die kennis van God opgerig word, af en neem elke gedagte gevange tot gehoorsaamheid aan Die Gesalfde Een.

2 Korinthiërs 10