2 Konings 21:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. M’nasheh was twaalf jaar oud toe hy koning geword het en hy het vir vyf en vyftig jaar in Yerushalayim regeer en sy moeder se naam was Heftzibah.

2. Hy het boos gedoen in die oë van יהוה, volgens die gruwels van die nasies wat יהוה voor die seuns van Yisra’el onteien het,Deut 16:21

2 Konings 21