2 Konings 13:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die man van God was kwaad vir hom en sê: “Jy moes vyf of ses maal geslaan het; dan sou jy die Arameërs geslaan het totdat jy hulle vernietig het, maar nou sal jy die Arameërs net drie maal verslaan.”

2 Konings 13

2 Konings 13:14-23