8. As ons sou sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die Waarheid is nie in ons nie.Ps 19:13-14; Ps 139:23-24
9. As ons ons sondes erken en laat staan, is Hy vertrouenswaardig en regverdig om ons ons sondes te vergewe en Hy sal ons van alle boosheid reinig.
10. As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot leuenaar en is Sy boodskap nie by ons nie.