1 Timotheos 2:11-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Laat ’n vrou in stilte leer in alle gehoorsaamheid,Open 2:20 óf oor die man outoriteit te neem nie, maar sy moet stil wees,

12. want ek laat die vrou nie toe om lering te gee

13. want Adam is eerste gevorm, daarna Havah

14. en Adam is nie mislei nie, maar die vrou is mislei en het die opdrag oortree,

15. maar sy lewe deur haar kinders, as hulle voortgaan in vertroue, liefde, afsondering en fatsoenlikheid.

1 Timotheos 2