1 Sh'mu'el 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die ark van יהוה was nou sewe maande lank in die land van die F’lishtyne

2. en die F’lishtyne het die priesters en die waarsêers geroep en gesê: “Wat moet ons met die ark van יהוה doen? Vertel ons hoe ons dit na sy plek toe moet stuur.”

1 Sh'mu'el 6