1 Sh'mu'el 3:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. So het Sh’mu’el gegroei en יהוה was by hom en het nie een van Sy boodskappe onvervuld laat bly nie.

20. Die hele Yisra’el, vanaf Dan tot by Be’er-Sh’va het geweet dat Sh’mu’el bevestig is as ’n profeet van יהוה.

21. יהוה het weer verskyn in Shiloh, want יהוה het Hom openbaar aan Sh’mu’el in Shiloh deur die boodskap van יהוה.

1 Sh'mu'el 3