1 Sh'mu'el 23:28-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. Sha’ul het teruggedraai daarvan om Dawid agterna te jaag en gegaan om die F’lishtyne te ontmoet; daarom noem hulle daardie plek die Rots van Ontsnapping. (Sela-Hamaglekot)

29. Dawid het opgegaan van daar af en in die vestings van `Ein-Gedi gebly.

1 Sh'mu'el 23